Date Range
Date Range
Date Range
Sunday, July 31, 2011. Heuwels Fantasties in die Botaniese Tuin. Hier is 21 fotos; so jy dalk op een verskyn en nie daarvan hou nie, laat weet en ons haal dit dadelik af. Waar is die Afrikaner se Nkandla? Dalk is dit in ons feeste en ons saamtrekke as ons nuwe musiek waardeer en dit uitbou. Duisende van ons sit op die gras en wag vir die Heuwels Fantasties . Terwyl spys en drank vryelik vloei. Die partytjie tel vinnig spoed op.
Sunday, August 28, 2011. Om te parkeer kos R10, die bus het ook R10 gekos van Menlyn af en neem 14 minute tot by die Hatfield stasie. Jy swipe die kaartjie by elke oorgang punt en dan wys dit hoeveel oor is. Ons kom toe daaraan in die parkeer garage. Alles silwerskoon en werk seepglad. En mens wonder wat ons stoere voorvaders hiervan dink? Met ou tegnologie oral langs die pad.
Wednesday, October 26, 2011. Party van ons het van Lugvaart gebruik gemaak. die lughawe is so 170 kilometer ver, maar alles is snelweg. Ander weer het eerder verkies om te perd te kom.